SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Alreeds Vrydagaand in China
2013-03-01 Nou ja, dis al amper 6uur en ek moet gereed maak vir my een uur joppie teen sewe!anie eine vannie dag
2013-03-01 Afrikaans weer kontinentaal, Afrique-taal,nes Ingils, Francaise, Deutsch, Portugues,
Swak getuienis
2013-03-01 Die inhoud van woorde is hoorsê en as dit nie gestaaf word deur feite nie, het dit geen bewyskrag nie.Trøllabundin
2013-03-01 Eivør is in die Faroe-eilande gebore en getooi. Vandag is sy een van die Ysland se begaafste divas.Babette se feesmaal
2013-03-01 Ek het al soveel navrae by soveel plekke gedoen oor Babette’s Feast wat in Afrikaans oorgeklank is – baie jare gelede.Moet ek 'jammersê' vir Lulu?
2013-03-01 Skotteltjie, skotteltjie op die vloer, wie se voete stink die meeste?Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings
2013-03-01 Dit is seker so dat nie net konserwatiewes vir De Klerk tot leier van die Nasionale Party verkies het nie.Switsers wat lei aan mal-koei siektes of?
2013-02-28Mmm ... wat gaan aan met Blankes dat hulle NOOIT tevrede en gelukkig is nie?
