SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre
2013-02-22 "Die gevallery van die sterre gaan waarskynlik ’n lang uitgerekte storie afgee want as die naaste ster Proxima nou vandag begin val en sê maar dit val teen die spoed van lig, sal dit nog 4.24 jaar vat voor dit ons in ons moer in val."Magteloos
2013-02-21 Beskaafde beredenering is nie vir diegene wat aan dogma gebonde is, beskore nie.outo-aluta
2013-02-21 g’n plek v’r halfhartigheid, twyf’l, in só ’n veldtog,versetkampanj’, versus struktuurg’weldsindroom,
lat Mens’t innie kop kry, ja, sonn’r oor’t t’skroom,
Self-destruksie, essensieel ’n soort inn’rlik’ oorlog
Die Waarheid en die leuen wat as waarheid paradeer
2013-02-21 Cornelius haal uit die Woord aan, maar soos gebruiklik by hom, om sy eie religieuse pluralistiese sinkretistiese leuen mee te verdoesel.Abraham Lincoln ontmasker?
2013-02-21 "Dit kan bevraagteken word of Lincoln, soos dikwels sonder meer beweer word, die beste Amerikaanse president was."Lewer kommentaar op LitNet en wen Vuurwerke
2013-02-20 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 20 Februarie 2013 tot 26 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.Afrika-taal-status
2013-02-20 kom’t Mens toe, oënskynlik inne droom, visioen,duid’lik, nes in 3D, kan Mens’t ampe’ nie glo nie,
Afrikaners soos Ozzies?
2013-02-20 Blykbaar is Afrikaners mal oor OZ en trek in hulle duisendtalle soontoe.Zimbabwe was broodmandjie 40 jaar gelede?
2013-02-20 Jislaaik ek deel Fransis Williams se euforie oor Afrika.In Engelse omgewing het ek 'n 'foreign accent'?
2013-02-20 Staan en gesels ek met 'n ma en haar dogter in die buurt-supermark.Die ongelooflike lae vlak vir vroue in die EU
2013-02-20 Dis geen groot nuus dat die Westerlinge deur die jare heen hul vroue laer as honde behandel het nie, eintlik laer as varke.Trienie jy ken duidelik nie Hantam nie!
2013-02-20 Daar is nie juis 'bosveld' daar nie, tensy jy die karoobosse 'bosveld' noem nie!Ope brief aan Thembile Sanabe oor perdevleis in Suid-Afrika
2013-02-20 Wat is die spesifieke prosedures in die slagtingsproses waarvan hy praat?Die waarheid omtrent gelowiges
2013-02-20 Die werf word nou reeds vir jare lank deur 'n bose bende getreiter - die welberugte en sogenaamde "ware gelowiges".Geloof is gebaseer op vrees en begeerte?
2013-02-19 Al die gelowe baseer hul dogmas op balans tussen vrees en begeerte.Die verkondiging van waansin
2013-02-19 Die regering moet glo optree teen die volmaakte rampe wat van bo kom.toet’ntaal aanslag
2013-02-19 v’r hoipolloi, ’p voetsoolvlak, meer’s een vraag t’vra,wat b’siel Mens, g’liefd’, koelkil, G’wete-loos, uit t’wis,
v’rann’ring
2013-02-19 v’r ultra-eksklusiewe, G’wete-loos, Lewe 2-v’rkenn’r,angswekk’nd, eks-Alcatraz, -Gitmo-nomm’r, skelm,
