Zimbabwe was broodmandjie 40 jaar gelede?

  • 0

Jislaaik ek deel Fransis Williams se euforie oor Afrika. >:)7miljoen het in wintermaande hulp nodig met kos, cholera, malaria, HIV en varkgriep, om nie eens van Grootrifvallei-koors en Kongo-koors nie. Die natuur doen regstelaksie teen Mugabe en Europa moet help via Ngo's?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top