SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Geheuekies 17, 18 en 19
2013-02-19 "Voor my is 'n moerse trein en ek stop dat die eers kan verbygaan."Verdere vrae aan Jan Rap ivm Italia???
2013-02-18 O gaats vergeet ek amper, julle lewe seker reeds die Dolce Vita sommer hierso in SA seker ...Hans Richardt-briewe: Israel; devaluasie van die rand; SA
2013-02-18 Realiteit dikteer dat SA-ekonomie in groot Kak is, met groeikoers 'n kwart van inflasiekoers.So helder soos daglig
2013-02-18 Die waarheid is gewoonlik voor die hand liggend, maar dit klink tog so verhewe en vroom as daar ewig nederig daarna gesoek word.Die wetenspap van Kobus de Klerk
2013-02-18 Leon Retief het in sy skrywe waarin hy die Sê se kluitjiebakker op sy plek sit, 'n nuwe term geskep vir die kwasi-wetenskap wat in Kammaland bedryf word.Vir Brianvds, Panda, Angus en Leon oor relatiefgeid
2013-02-18 Lig kom na jou toe aan teen 'n snelheid van 186 000 myl per sekonde, ongeag die nadering- of verwyderingsnelheid van die bron.Hoeveel kaf in Kafka?
2013-02-18 "Die hoofindruk wat Kafta se werk laat, is dié van troosteloosheid en uitsigloosheid."Ek het gewonder oor daai koeksnybroeke in Israel??
2013-02-15 G'n wonder die Hooglied-lofsange was so melodramaties kwistig oor seks en lyf nie.Ekonomiese groeikoers in SA moet meer wees as inflasiekoers
2013-02-15 Vir 'n ontwikkelende derdewêreldlandjie, sal SA se ekonomiese groeikoers vinnig meer moet word as die inflasiekoers! So ook om voortdurend werk vir groeiende populasie te kan skep.Verdere vrae aan Varkspek???
2013-02-15 As ek nou die Varknek verstaan dan is dit JA, Italia is korrup MAAR SA is meer korrup, is dit korrek???Pad vorentoe vir SA
2013-02-15Die EU is inderdaad die probleem. Korrup, en nou bankrot. SA moet WEG van die EU af. Ons moet uitvoer na die res van Afrika toe.
Kenia, nog 'n kak Afrika land ...
2013-02-15 En ek krap kop? Ek meen, hoe kan Afrika bly groei teen rekordtempo, maar die weste verval teen 'n ewe snelle pas?Moderne boekgeleerdheid
2013-02-15 Geleerdes en ongeleerdes gee voor dat hulle alles weet van gebeure wat in boeke beskryf word, en wat plaasgevind het voor boeke bestaan het.Veritas
2013-02-15 sjatan kannittie kleinkry: God’s Ewig V’rbý,elim’neer dus sov’l Siel, G’wete, ’s moontl’k,
submissiveer Mens, v’rduiwels sup’r-sieklik,
prooi nie versus korrupsie, v’rderf kan stry
