Geloof is gebaseer op vrees en begeerte?

  • 0

Al die gelowe baseer hul dogmas op balans tussen vrees en begeerte. Neem Adam en Eva en die 'boom' se vrugte? Vrees: jy sal doodgaan as jy vrugte eet ...? Begeerte: 'vrugte' smaak so lekkerrr ...? Hoe om balans te handhaaf tussen begeerte en vrees, is om 'gelowig' te wees???

Al die sg gelowiges maak van dié beginsels met manipulasie gebruik, deur vrees groter as begeerte te versterk! Verstaan jy die beginsels en hoe om dit te bestuur, verstaan jy die essensie van mens, die siel of wat jy dit noem.

Bv die seksbegeerte is groot, met vrees vir dood agv seks?

Depressie, wat nie chemiese is nie, kom wanneer vrees na begeerte inskop! Maw dis dieselfde as in dwelmverslawing, begeerte vir meer en vrees vir onttrekkingsimptome?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top