SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

ANC Adel

CreativeSpark 2013-02-13 Dis die soort van adel wat mens trots maak om 'n ware Suid-Afrikaner te wees, nie 'n halfwas-halfnaatjie Ozzie of Kiwi nie, maar volbloed Afrikaner !!

'n Valentynsode aan ou Melt Myburgh ...

Yuri Thumbran 2013-02-13 Jislaaik ou Melt. Lyk jy word een keer ’n jaar weggesluk deur die Woordfees – dan ontpop jy in of ander alien-weefsel wat ons aardlinge as vreemd beskou.

Geheuekies 15 en 16

Jan Rap 2013-02-13 "Nee man," sê ek, "dis lekker daar in die water" en ek voel hoe verstyf sy grepie soos ons nader aan die water kom.

Die Afrika Pous??

Francois Williams 2013-02-12 Om die katolieke kerk 'n monsteragtige dinosourus te noem is natuurlik helemaal onvoldoende, dis veel erger.

Waarde van geslagsdele in Sa?

Hans Richardt 2013-02-12 Platvloers

Afgeleerde insig

CM 2013-02-12 Logiese denke is ’n natuurlike aanleg wat deur opvoeding vernietig word.

papsak-aluta

Jacobus Faasen 2013-02-12 strydsie virrie taal, of vir ‘ilwimi’,
aaire vir eie, Eie, Naast’, eg reg,
mede-Mens, mede-spreker, t’veg,
niks glattie soos Mens’t sou sienie

Lyflose genot

CM 2013-02-12
Ook maar goed dat diegene wat ewig gaan lewe dit sonder ’n lyf gaan doen ...

Is 'patriotisme' nie net voorstedelike legende tans in SA?

Hans Richardt 2013-02-12
Ek dink dat patriotisme deesdae van jou politieke party affiliasie afhang?

SA het van Doeners na 'small time' praatkultuur verander?

Hans Richardt 2013-02-12 Die enigste kenmerk wat Suid-Afrikaners gewild gemaak het, was hul kwaliteit werk en vasbyt!

Die hart van 'n taal

Cornelius Henn 2013-02-12 Gun my asseblief die geleentheid om weer so met 'n Kaapse draai by my volgende vrae te kom.

Israel en die Balfour-verklaring

Johannes Comestor 2013-02-12 "Wat nie betwyfel kan word nie, is dat baie indiwidue en instansies meegewerk het om Israel tot stand te bring, te ontwikkel en voortdurend teen vernietiging te beskerm."

So called 'stars' without make up?

Francois Williams 2013-02-11 Wie kan seg dat nie een swaar op dwelms is nie?

Wittebrood 'blues'?

Hans Richardt 2013-02-11 Die koek was nog nooit brood vir massas nie?

Liggebrek

CM 2013-02-11 Deur die eeue heen word verstandige menswees versmoor met die daaglikse inkantasie van feitlose vroomhede.

Mense wat kos mors, en die oplossing?

Francois Williams 2013-02-11 Dis dus geen wonder dat hulle jaarliks kos wegsmyt en mors vir 'n vale!

Woordfees

CM 2013-02-11
Gebonde aan die inhoud van die woorde deur ons voorgangers geskep, bly ons slawe van hul primitiewe denke.

onpatrioties apaties

Jacobus Faasen 2013-02-11 sonn’r alfabet, sonn’r sin, sonn’r woord,
hoe’p Aard’s Mens m’t “Boer” akkoord,
trein v’rpas, ytie bus g’val, tred v’rloor,
voorsjang’rsing’nd, stem in sjatanskoor

Hoëveld-donderweer deesdae?

Hans Richardt 2013-02-11 Ek dink dat die geweld van so weerligstraal 'n mens ook in stukke kan ruk? Die natuur is darem gewelddadig.

Een en ander

Jan Rap 2013-02-11 In die 80's was die skrif al lááánkal teen die muur.
Top