Platvloers gestel: p..s is 'overrated' in Sa! Kyk na bv wat 'n vrou eis op voorblad van Sondagkoerant. 'n Miljoen rand kar elke 5 jaar, bo en behalwe al die ander miljoene.
As dit dan 'n 'bate' is, waar is die inflasie gekoppelde waardevermindering daarop, vir 'perskepit vel, stofpad na 40 en ander verval weens verbruik'?
Nee wat, noem my wat ookal, ek dink nog steeds dis 'overrated' vir 2 weke miskien gebruik per maand, voor al die waardevermindering intree en man 'stage fright' kry as jy dit sien.
Hans

