SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Oor die hel, verassing en Goddeloses
2013-02-01 Die waarheid is, daar is nié iets soos ‘privaat glo’, nie.Gids vir benoude eerstejaars
2013-02-01 "Ek sien hoe hulle rondtrippel, bloedsweet wat hulle afdrup, ogies wydgesper met blosende bekommernis."uZabalaza
2013-01-31 “Duiw’lspiek”-siek, ’t glattie v’rdamp, oornag v’rdwyn,meerd’rheid, G’wete-loos, Stryd onb’kint, struggle-lyn,
Hernuwings van 'lisensies' in SA?
2013-01-31 Een ding wat die regering gerus moet na kyk en 'n 3jaar hernuwing voor kan instel, is vir huweliksertifikate!Hemp, is dit 'pappegaai slaai'?
2013-01-31 Ek staan met 'n rol hemptou in winkel en wonder toe of so stukkie tou in die kies, soos roltabak, my 'n high sal gee of my valstande breek???Oor dood en Lewe en die agnostikus
2013-01-31 Die feit is dat die persepsie dat die mens se fisiese afsterwe ’n einde aan alles bring, soos Comestor andere daaroor aanhaal, ’n voor die hand liggende hersenskim is.kwasi-pseudo-skyn
2013-01-29 waarskynlik val als, ja, lat’r, duie in,G’wete almiskie, nimm’r ooit herwin,
“isiAfrikaansch”
2013-01-29 onsubtiel, illegitiem, pseudo-superioriteit,onkund’-ontkenningskund’, nuw’ tipe wind,
“Duiwelspiek”-siek, Homo Sap-Sap se kind,
lynreg-opponent v’n Vryheid, G’regtigheid
