SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Geheuekiekie

Rocco 2013-01-22 Om een of ander rede lees my oog heeltyd “geheuehekkie” en nie “geheuekiekie”.

Somerset Maugham herbesoek

Johannes Comestor 2013-01-22 Wat opval, is dat Maugham se opvattings in sy sewende dekade nie verander het nie.

Sport se doodskis

Yuri Thumbran 2013-01-22 Sporthelde het koning gekraai in amateurdae.

Marikana – Keerpunt in vakbondmag

Jaco 2013-01-22 "Die vakunie-base loop weg met ‘n glimlag op hul bakkies, tevrede hulle het ‘n oorwinning behaal."

Francis Williams?

Hans Richardt 2013-01-18 Jy kry seker goeie afslag op haarjel in China?

Hans Richardt, melkkos en remskoene???

Jan Rap 2013-01-18 Om kers- en paasfees te verban sal niks aan padveiligheid doen nie.

uitwissingswet’nskap

Jacobus Faasen 2013-01-18 Miljenjum Drie Homo Sapiens Sapiens, Plan reg voorhand,

RSG alweer

Jan Rap 2013-01-18 Ek sê nou die dag vir die vrou "vrou", sê ek, "terwyl jy nou daar is, sit gou die radio aan op RSG laat ons 'n bietjie Engels kan luister."

Christopher Hitchens: Mortality

Johannes Comestor 2013-01-18 Hitchens het onwrikbaar 'n ateïs gebly. Sommige van die religieuses aan wie hy aanstoot gegee het, het hom verblyf in die hel toegewens.

Die nuwe intrekker – Geheuekiekie 2

Trienie 2013-01-18 "Dis tye soos die – wanneer ’n leeu se brul wegsterf in ewig nag, en jy skielik onthou van die alleenloper gevlekte hiëna rondom die kamp, dat jy bly is oor die tent se ritssluiter wat jy tog laat regmaak het."

Jan Rap, bid en padslagting???

Hans Richardt 2013-01-17 In jou hele relaas weer mis jy die punt.

Manuel se ontwikkelingsplan???

Hans Richardt 2013-01-17 Dit het duidelik nie bestaande SA-besighede en boere ingesluit nie.

Vakbondkarakter in ontwikkelende SA-ekonomie?

Hans Richardt 2013-01-17 Duidelik het Cosatu en filiale, die oorregulering van arbeidsmark en funksie van Nedlac gemis?

Jannie tog geantwoord

Jan Rap 2013-01-17 Nee nee hoe het ek dit dan met jou?

Fokken vuilgoed Franse

Francois Williams 2013-01-17 Hulle bombardeer en moor in Mali, maar die wiel draai

Jan Rap, oor Jesus en padslagtings?

Hans Richardt 2013-01-17 Vra 'n Anglikaner my in 'n geforseerde Skotse aksent: 'have you found Jesus?'

Opkomende boere en plaasonteiening?

Hans Richardt 2013-01-17 Met die vakbonde in Wes-Kaap in boerderye, sal dit dalk goedkoper wees om plase aan regering te verkoop en die 'opkomende boere' aan hul lot met klimaatsverandering en stakings oor te laat?

En Moses noch eins op de berg geklommen

Angus 2013-01-17 Die Arabiere kry al die olie en ons moet die punte van ons wat afsny?

Vir George Claassen oor die handskoenstorie

Jan Rap 2013-01-17 George is lekker uitgesproke soos dit 'n goeie joernalis betaam maar as wetenskap-joernalis moet hy seker maak hy gee BEWYSE wanneer hy hom op die politieke terrein begeef anders bly dit bloot persoonlike menings.

Hoe om 'n tamatietoebroodjie te maak

Rika Viviers 2013-01-17 "My oorlede moeder, nou ook al  langer as twintig jaar saliger, was ’n bobaas tamatietoebroodjiemaakster."
Top