In jou hele relaas weer mis jy die punt. Jy praat nie van meer bid vir 'n ingryping deur jou Jesus om padslagting op Sy vakansiedae te stop nie? Hy was mos almagtig op 'n stadium en het toendertyd wonderwerke gemaak, water in wyn verander???
Klink meer of jy my Druid paashaas en santa claus/ solstices wil vier? Watter deel van die padslagting was op pad na en van kerkdienste?
Hans
Ns. Jy verloor jou edge op pensioen ...

