SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Geheuekiekie

Hans Richardt 2013-01-14 Daar was tye toe baie 'vooraanstaande' wit mense in sulke sinkhuise gebly het, bv in Irene is Jan Smuts-huis.

Yuri: Koffie op straat

Reusedwerg 2013-01-14 Ek het nou nie in koffiehuise en kroeë soos neef Yuri rondgehang nie maar het al 'n hele paar soorte koffies gevat.

Hoekom is Jacob Zuma gewild?

Hans Richardt 2013-01-14 Hy bly in Inkhandla, 'n IVP-vesting, in tradisionele leier hinterland van Kwa-Zulu Natal, wat baie klem op etnies eie tradisies en gebruike van Zoeloes plaas.

Padveiligheid

Varkspek 2013-01-14 In hierdie tyd, na die nuus oor die baie sterftes op ons paaie gedurende feestyd, glo elkeen dat hy weet wat die oplossing is.

Slagting op die paaie

Jan Rap 2013-01-14 Jaar na jaar maan owerheidsinstansies motorbestuurders om geduldig te wees, versigtiger te bestuur en jaar na jaar styg die sterftesyfer.

Ontlonting van ondergeskikte na 1ste 'kill'?

Hans Richardt 2013-01-11
Op my ouderdom is ek nou seker ervare?

Geheuekiekies?

Hans Richardt 2013-01-11 Sommige foto's bly soos 'n voorhamerhou?

Soen om te versoen?

Hans Richardt 2013-01-11 Wat ek met pyn opgeoffer het en stilgebly en aanvaar het, is nou dik vir 'n fokken daalder!

Vir Angus oor kwyn ens

Jan Rap 2013-01-11 Angus, ek verstaan nie jou probleem so mooi nie; wat bedoel jy met 'n formule vir tempo?

selfb’drog

Jacobus Faasen 2013-01-11 eish, wassit minn’r ooglop’nd,
kapitaalb’heptheid, verwoesting,
van Self, Eie, Erf’nis, Nalat’ng,
destruksie, dommiteit, (yho)2

oppe kep’r b’skou

Jacobus Faasen 2013-01-11 millennium drie homo sapiens sapiens, mens,
mette bankkaart, selfoon, aktetas, handsak,

Vir Francois Williams oor Australië

Jan Rap 2013-01-11 Ek sien jy raak alweer histeries oor klein insidentjies in Australië.

Endgame, besielend

Jan Rap 2013-01-11

Die koffie-debat

Yuri Thumbran 2013-01-11

onstuitbaar

Jacobus Faasen 2013-01-10 ’sof Mens nie, Self, Self-destruksie k’n keer,
’t aaire verre v’rsprei, v’rkloon, dissemineer

Vir Jaco Fourie en Thomas

Jan Rap 2013-01-10 Julle kommentaar onderaan my brief van 8 Januarie verwys.

Vir Neef Ontleder

Jan Rap 2013-01-10 Ek is bly Pietie gaan nog goed aan; daar is darem nog rede vir die onderhoud wat ek maandeliks vir jou ma stuur.

Die geweld van oorlog?

Hans Richardt 2013-01-10 Ek het die foto in die Scope as 13jarige gesien!

Ek soek hulp!

Hans Richardt 2013-01-09 My pitsa word 'n sinkplaat!

Yank tank vir retro-yuppie?

Hans Richardt 2013-01-09 Ja, wit was ook in my tyd vrek arm, met diskriminasie wat niks met velkleur te make gehad het!
Top