SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
OZ is kastig 'n model vir SA?
2013-01-08 As jy OZ toe wil fokkof, wees welkom, maar wees net eerlik asb, ons weet jy is een etterse-wetterse rassis, moenie agter liegstories skuil nie!!Geheuekiekies?
2013-01-08 Dit herinner my aan tye toe die Marlboro-man nog die maatstaf was op tydskrifte se agterblaaie, as voorkomsmaatstaf in SA!Italiaanse geelperskesmous?
2013-01-08 Die perskes was harde werk, maar die ou blinkgevryfde kar wonderlik om na te kyk!Agter op bakkie hospitaal toe in besoektyd?
2013-01-08 Aangetroude familielid het ons per geleentheid hospitaal toe gery om my pa te besoek.Winkel toe in stofpad?
2013-01-08 Ek moes dikwels stofpad draf winkel toe, om sigarette te gaan koop.Zuma
2013-01-08 Die mense is erg onthuts oor Zuma se uitsprake ten opsigte van die 'dekolonialisering', soos Mac dit noem, van sy mense.Gedagte uit die feesgety
2013-01-08 Die een ding wat ons as gesin roerend in gemeen het is ons ongelowigheid.Evolusie van die mens
2013-01-08Hoe het die mens deur millennia se evolusie verander van iets wat uitstekend aangepas was tot iets wat NIE aangepas is nie?
Paul Kruger se Transvaal-wildreservaat – Kiekie 1
2013-01-08 Met die intrapslag voel ek hoe my boerebloed stil word. Vroegdag is dit alreeds stikwarm en bedompig in die Krugerwildtuin.En tyd stap aan ...
2013-01-08 Die afgelope jaar spook dit by my … so asof deel van my kinderdae net gesteel is.Brittanje as oorsaak van WO2 met Venlo-insident?
2013-01-07 Het die Britte al ooit erken dat hul verskeie oorloë in die wêreld begin het?Verregs en satanisme is al amper ewe diskriminerende terme in SA-media!
2013-01-07 Al die beweerde misdade was gemeenregtelik of wette regtelik teen sulke oortreders!!amper-volmaan-Kersfees
2013-01-07 twintig-twaalf, yes-ja, gou v’rby,baie sielsg’note, so ontydig weg,
v’rdeeldheid’s onregmatig b’sleg,
vryheidsvegters aan’t stry, b’klei
miljoene se moedertaal
2013-01-07 taalstrydroete, kruis-’n-dwars, deur kwasi-NDR,noggie vasg’stel, onnerdrukkerstaalaflegdatum,
v’rlossing, progressief-linguïsties, moed’rmedium
