Geheuekiekies?

  • 0

Jammer, my selfoon se flits is skerp op my retro-posters in my sitkamer. Dit herinner my aan tye toe die Marlboro-man nog die maatstaf was op tydskrifte se agterblaaie, as voorkomsmaatstaf in SA! Voor die Kaapstadse metroman die maatstaf was! Toe jy nog jou kosblik tot teen naaste muur gedribbel het in Kaapstad as jy van bus geklim het en dit op sypaadjie val, voor jy met rug teen muur afgesak het om dit op te tel! Die tyd voor haarjel ...

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top