SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Wit tuisland?
2012-12-21 Dis 'n legitieme grondwetlike strewe waarvoor ek openlik 'n voorstander van is, binne 'n Afrika-tradisie, waar elke etniese groep met die tradisionele wetgewing so 'n wetlike reg as afrikaan gegee is!Hoekom mag nie onbeskroomd wees wat ek is nie?
2012-12-21 Ek het nou net op 'n punt gekom waar ek wil leef as 'n wit Afrikaner!Glo Oester en sy gespuis steeds aan die Wonnerlike OZ??
2012-12-21 Lank laas gesien ... toe ek laas nog hier was, het verdwaalde drolle soos Oester en sy trawante hoog opgegee oor die wonderlike effektiwiteite van OZ ...vergun Mens, Self, v’rgunning
2012-12-21 t’nsy Afrikaanse, Afrikaansspreker,nie sienie gat, in Afrika-taal-beker,
Vir Angus oor kwyntempo
2012-12-21 Nou dat ek die word so alleen sien lyk hy vir my ook maar lomp maar wat ek daarby bedoel is die tempo waarteen die swaartekrag van 'n hemelliggaam afneem met afstand.Kiekie 11
2012-12-21 So halfpad huis toe, met die dat die reis nou so lank vat, het almal weer druk opgebou en ons stop langs, wat in die donker na 'n oop stuk grond lyk, en verlig ons druk.Vir Varkspek oor die steekproef
2012-12-21 Aangesien dit 'n Afrikaanse koerant se peiling was kan mens aanvaar dat dit hoofsaaklik Afrikaanssprekendes is wat geantwoord het.RE Hoe om 'n tent op te blaas!!
2012-12-21 Nou lees ek hier in Italië die naweek van terroriste wat volgens die polisie op Sondag gevang is by hulle huise in veraf plekke soos Pretoria, Nylstroom en sulke plekke – en wat ook die tent wou opblaas met mortiere en gevaarlike wapens …Kiekie 12
2012-12-21 "Ons ry eendag, ek dink op pad iewers heen en ek sien, links voor langs die pad, 'n geboutjie op pale."Oom Jan Rap, dis Webvoet
2012-12-20 Oom, dis nie dat ek nie vir oom wil skryf nie, maar Webvoet boikot my.Oor Brianvds se ver-maan-ing
2012-12-20 So die groter planeet is dan inderdaad aan groter getykragte onderworpe, soos jy van die begin af gesê het. Ek sou dit wraggies nooit kon dink nie.“inde indlela lesihamba”
2012-12-20 Pad, wat Millennium Drie Mens so b’wand’l,daagliks reis, na hand’l, liefd’staak, optel,
van summa, plus summa, ultra-maksimaal,
nog min oorv’rtel, re kapitaal se ou v’rhaal
