Rare verduistering op Jupiter

  • 0

Dié foto is deur die Hubble-ruimteteleskoop (HST.) op 28 Maart 2004 van Jupiter geneem tydens die gelyktydige verduisterings deur Ganymede, Io en Galisto. Galisto is buite beeld maar die skaduwee is heel regs bo te sien. ’n Kort video van die rare verduistering kan gesien word.

Panda

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top