SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Geslagsvloeibaarheid?

Hans Richardt 2012-12-13 Is geslag in SA nog gevestig:*)?

Vir Ontleder oor persoonlikheidstipes

Jan Rap 2012-12-13 Die wetenskaplik/kritiese persoon het ’n ondersoekende gees en lank voor hy iets gesien of bewys het, is hy vas oortuig dat dit bestaan.

Etniese soomloosheid van Chinese kultuurrewolusie?

Hans Richardt 2012-12-13 Snaaks dat almal groot simpatie met Tibet het in SA, maar dieselfde soomlose samelewing bepleit, as wat Moa tydens 'kultuurrewolusie' afgedwing het!

lot b’paal op lewenskwaliteitskaal

Jacobus Faasen 2012-12-13 Skepsel, Aardse, uit’raard Aard-g’bonde, Homo Sapiens,
bo-aan spesieslys, onner anner b’kint as Mil Drie Mens,
verevoelend vir etiek-praktisering, G’wete-herwinning,
nog minner vir Paradysdroom, Slimste se Oorwinning

Die Melkweg oor die Kokerboomwoud

Panda 2012-12-13 Dié foto van die kokerboomwoud naby Keetmanshoop in Namibië is ’n moet. Gaan kyk gerus.

Politieke korrekte clichés in SA grens aan gekkeparadys-etiket

Hans Richardt 2012-12-13 Ek is al gatvol vir geykte politieke korrekte clichés wat verwag word, anders word 'n etiket van 'verregse' op jou voorkop geplak!

Afrikaanse Wikipedia gewilder as LitNet

SêNet-briefskrywer 2012-12-13 Dit verbaas my. Die Afrikaanse Wikipedia is 'n armmansprojek: 'n klein groepie onvergoede slawe skryf die artikels in hulle vrye tyd.

Hoe ver is ver

Reusedwerg 2012-12-13 In die boek haal Joubert iemand aan wat sou sê: "Dit is makliker om aan/in God te glo as om die wetenskap van die skepping te probeer bepaal of te verstaan."

Vir Brianvds steeds oor die maan kan jy glo

Jan Rap 2012-12-13 Ons maan behoort dus meer gebrei te word, dus 'n groter kans om deur swaartekrag verniel te word as wat hy sou wanneer hy met 'n straal van 40 000 km om Jupiter wentel. Of hoe?

Koue voete in warm beesmis

Varkspek 2012-12-13 Dan het hulle agter die koeie aangeloop as die dorpbewoners hulle soggens weer terugjaag na die dorpsmeent, en in die mis getrap.

Geheuekiekies 7, 8, 9 en 10

Jan Rap 2012-12-13 "My kind," sê sy, "die Engelsman se taal is vir my tog so mooi." Nie 'n woord verder nie.

Slawehandel deur die Britte

Varkspek 2012-12-13 "Lees maar, en wees geskok. Dis amper ondenkbaar dat die wit ras sulke barbaarse dinge kon aanvang, maar dis ongelukkig waar."

Venynige skinderbekke!

Maya 2012-12-12 Ek het al vergeet hoe venynig die skinderbekke op SêNet kan wees.

nette bietjie naast’liefde

Jacobus Faasen 2012-12-12 aysh, Allah, Magtig’, Millennium Drie Mens,
“umBhulu”, “umLungu”, “umLawu”, onvanpas,

Panda se glasie rooiwyn ...

Raed-na-Gael 2012-12-12 Ruimte (afstand) en tyd, in die konteks waarin hy dit gebruik, is een en dieselfde ding.

Hoeveel dae in jou ligjaar Dolf?

Panda 2012-12-12 Ek sê: ’n ligjaar is ’n eenheid van afstand en gelyk aan 9,461 x 10^12 km. (Bronne reeds verskaf)

Lalalalalalalalah ...

Cornelius Henn 2012-12-12 Dis byna alweer Kersfees ... eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae!

Is hierdie 'n sekere SêNetter?

Heiden 2012-12-12 "Een of ander afwyking in hierdie diertjie se duistere inbors, hits hom aan om te roof, om te verwoes, om met duiwelse lis die wêreld moeilik te maak vir almal wat hy teëkom."

Die slag van Sodaliet

Gay ou man 2012-12-12 Sodaliet was 'n kamp in die Noordweste van Suidwes. Die naaste groter plek wat op sommige landkaarte verskyn is Opuwo, waar daar skynbaar ook 'n belangriker militêre basis was.

Marthinus van Bart: Kaap van Slawe

Johannes Comestor 2012-12-12 "Hierdie publikasie kan in feitlik elke opsig verwelkom word."
Top