SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Namataal en -kultuur?
2012-12-03 Hoekom moet die ATKV die Nama-tradisie van 'rieldans' as 'afrikaanse kultuur' bevorder?So hittete …
2012-12-03 In die 75ste minuut gee die Engelse besit weg en die Nieu-Seelanders teken 7 punte aan in 'n ommesientjie.mooiste van als
2012-12-03 Millennium Drie Mens, Paradysdag, ’s waarop Mens wag,post-swaarkry, onkund’-ontkenning, veilig, Tuis, t’syn,
al drink “Duiwelspiek”-agentskap Mens-bloed nes wyn,
idee van Gewete-herwinning so gewetenloos t’v’rkrag
Simulasie van Jupiter en Io Eklips
2012-12-03 Gedurende die nag van 16/17 November het die Galileaanse maan Io tussen die son en Jupiter deur beweeg en ’n duidelike skaduwee op Jupiter gewerp.Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel
2012-12-03 Hoe mens egter bevooroordeeld kan wees en steeds wetenskaplik relevant, is egter nie werkbaar, nie.Wentel en roteer vir Angus
2012-12-03 Wentel is wanneer een hemelligaam in ’n baan om ’n ander een beweeg bv die aarde wentel om die son en die maan om die aarde.Ou bekendes by Skouspel ...
2012-12-03 … se voorskou Saterdagaand, naamlik Sack, Tack en Lack. Onder andere, want daar was nog 'n paar ander.struikelblokke skep werk
2012-11-30 indien Mens m’t “isiBhulu” as moertaal,besig, m’t Self-destruktiwiteitsb’dryf,
in essensie van struktuur g’inkorporeer,
“noodsaaklikheid”, b’staan maak, leef,
mosse stryd - ontwyking van waarheid
Is jy kreatief?
2012-11-30 Die Afrikaanse skryfgids saamgestel deur Riana Scheepers & Leti Kleyn, het vir my as onervare skrywer ’n wonderw?reld tot kreatiwiteit geopen.Cita Stelzer: Dinner with Churchill
2012-11-30 Churchill: "A single glass of champagne imparts a feeling of exhilaration. The nerves are braced: the imagination is agreeably stirred; the wits become more nimble"Gekkegrenspolitiek
2012-11-29 Jaco het gelyk oor een ding naamlik dat daar wel so-iets soos gekkegrenspolitiek is.tragironies krisis
2012-11-29 dag soes dié, s’l Mens mossie gou v’rgeet,Skepper’T, vir Jakes G, nu ôk’p Trein g’laai,
g’n Mens kan van Lewe Twee Idee wegdraai,
ok ma’ goed, lat Homo Sapiens al van’t weet
