SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Ek is die donner in, want hy is nie 'n muskiet nie, en ook mos nie 'n vlieg nie …

Raed-na-Gael 2012-12-12 "En hulle trek toe in. Die welige fynbosstruik teenaan het gekeer dat 'haar majesteit' en haar vele onderdane se plakkery aan wederhelf rugbaar word."

Die agnostiese anoreksie perspektief

Kobus de Klerk 2012-12-11 Geen ware gelowige is onderdanig aan die ander een, nie. Maar algar van hulle is onderdanig aan die HERE en hulle betoon respek aan mekaar ter wille van die teenwoordigheid van die HERE by hulle algar.

Hemp as moontlike ekonomiese redder in SA?

Hans Richardt 2012-12-11 Lees ek in 'n bylaag van die Sunday Times 'n artikel van Tiara Walters oor hemp, waarvoor sy 'n eko-prys gewen het in verlede!

Samesweringsteorieë en voorstedelike legendes oor 'apartheid'?

Hans Richardt 2012-12-11 Ek is nou al gatvol oor bg oor NP-tyd vanaf 1984 tot 1994!

krisistyd

Jacobus Faasen 2012-12-11 swig waarheid voor Kapitaal se illusie, wanopvatting, leuen,
verleen t’min Mens aan Naaste enig’ hulp, bystand of steun

R se veelbewoë lewe van sy jeug

Gay ou man 2012-12-11 Sy briewe, wat ek nie meer het nie, was gewoonlik gesensor, met dele uitgekrap met ’n swart Koki-pen.

Algehele lekkerte

Reusedwerg 2012-12-11 Wat 'n gawe program bied die Afrikaanse kanaal op DSTV toe nou op die kykkassie aan.

Ek is 'n Africaander

Jacobus Faasen 2012-12-11 Hy het geantwoord: “Ek wil nie loop nie, ek is ’n Africaander, al slaan die landdros my, of al stop hy my in die tronk, ek sal steeds nie swyg nie.”

Geheuekiekies 4, 5 en 6

Jan Rap 2012-12-11 "Ons soek die miskoeke waaruit die stoom nog trek en dan spring jy so van miskoek na miskoek, dan kry jou voete lekker warm."

Trienie Mahne: Jou geveinsdheid

Cornelius Henn 2012-12-10 En dis die "bediening" as jy so daarna wil verwys, wat ek hier bring ... geloof is 'n innerlike en geheel persoonlike belewenis ...

ampertjies nes jazz

Jacobus Faasen 2012-12-10
mooiste vanne taal, haar fleksibiliteit, plooibaar-, skoonheid,
spiritualiteit, konfidensialiteit, ontvanklik’ ontvangbaarheid,
dinamiet van haar dinamika, interg’meenskaplik, kollektief,
grondwetlik, eg anti-puristies, ultra-k’tools, liefd’shart’dief

Onbekwaamheid en opperste gemeenheid

Jan Rap 2012-12-10 Kan niemand in die span vir die regisseur vertel dat, die eerste ding wat 'n Afrikaner doen as hy by die huis instap is om sy hoed aan die kapstok op te hang nie?

Interessante RSG-bydraes oor die SKA-teleskoop en die ouderdomsbepaling van fossiele

Panda 2012-12-10 Vir almal wat ’n belangstelling het in wetenskap in die algemeen en veral spesifiek in sterrekunde,  is daar ’n interessante bydrae ...

Kan SA die 3Biljoen koste van Krismis-padslagting bekostig?

Hans Richardt 2012-12-10 Skrap krismis agv onbekostigbaarheid!

Wie besluit oor lewe of dood?

Trienie 2012-12-10 Ek het verslaaf geraak aan God se wonderwerke, al gaan dit gepaard met diepgebed en trane.

Enkele opmerkings ivm definisies van meeteenhede vir Kobus de Klerk en Dolf

Panda 2012-12-10 Wanneer spesifieke meeteenhede gedefinieer word, is dit onvermydelik om die terminologie vir die meting van ander eenhede, in die definiëring daarvan te gebruik.

superpatriot

Jacobus Faasen 2012-12-07 al’t u stem nu v’rstil, so saam’t u graf toe,
staat u erf’nis, oop-’n-bloot, v’r alg’r t’sien,

Het ons Santa Klaus en krismisvader as Vredevors gekry?

Hans Richardt 2012-12-07 Ek verstaan al my lewe lank nie die christelike paashaas en Santa Klaus nie!

Die Sê se eie drie-eenheid

Thomas 2012-12-07 Ons word daagliks hier op die Sê vermaak deur die spiritueel intelligente uitsprake van ons eie drie-eenheid

Onsekere tye

Naas Viljoen 2012-12-07 Politieke woelwaters gedy — en word uitgevind: “ volgens die woordvoerder van die koalisie van plaaswerkers van De Doorns verwerp hulle beide die ANC en Cosatu wat hulle misbruik vir hul eie politieke doeleindes en stook geweld terwyl hulle weet dat hulle nie hul beloftes kan nakom nie” (RSG-nuusdiens 5 Desember).
Top