SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
gekkegrens-politiek
2012-11-28 In die geval van ons gekkegrens-politiek kan sintesis nie plaasvind nie, want alles wat hulle verkondig, is op onwerklikhede gebaseer.Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius
2012-11-28 Verder is dit ook geweldig interessant dat die maansiklus waarvan jy praat homself elke 19 jaar herhaal; hierdie gegewe oomblik waarvan ek praat hierbo is dus elke 19 jaar dieselfde, wat beteken dat die planetestand elke 19 jaar dieselfde is, of hoe?Die Jupiter-debat in perspektief
2012-11-28 Die afgelope ruk is ons heerlik vergas met skrywes uit twee oogpunte oor Jupiter en sy mane.Raed-na-Gael (Ruik-na-galbraak)
2012-11-27 Jy is baie beledigend, kwaadwillig so, vir 'n sogenaamde "Christen". Ek dink ek is nader aan God as jy.Antwoorde op Jaco se vrae van gister
2012-11-27 Jy vra of ek jou voorbeelde kan gee van waar Dan Roodt pro-aktief was. Die antwoord is ja ek kan.via struktuurg’weld
2012-11-27 terwyl ekonomieë een-een afsterf, ou orde chaoties meegee,g’bruikers, nes maervarke, in slagpaal-effek, doodskreet sjee,
'n Inklusiewe Kersboodskap aan elkeen
2012-11-27 So kan 'n mens die sommetjie aanhou deel en besef dat selfs die koudste hart denkbaar 'n liggie is wat die duister in die ganse Kosmos kan verdryf."Abandon all hope, ye who enter here"
2012-11-27 "Volgens Lovecraft het die lewe geen betekenis nie; niks is sinvol nie. 'Life is a hideous thing' (p 34)."onheilig’ doel, onheilig’ middele
2012-11-26 patriot, dodelik g’wapen, b’reid v’r b’leid t’stry,bemidd’laar, ond’rhand’laar, kannittie kleinkry,
moord, doodslag, verwoes van infrastruktuur,
vóór missiellanding, teiken in allerfinale uur
Spesiaal vir gay-ou-man
2012-11-26 Ek dank liewer die Here dat Hy vir die man 'n pragtige wese geskep het, 'n vroumens.Oor jupiter en optiese illusies
2012-11-26 Brianvds doen moeite om my te oortuig dat hulle die mane om jupiter met verkykers en gewone teleskope kan sien van hier af.LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
2012-11-26 Ek is so opgewonde oor LitNet se nuwe been, LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe).Pro-aksie vir Afrikaans
2012-11-23 Roodt van Praag sê in een van sy jongste rubrieke Helen Zille hou nie van Afrikaners nie (sonder om enige bewyse te kan staaf). Maar Afrikaners hou beslis baie van haar.Paradyslied
2012-11-23 Self-destruksie v’rhoed, ooglopend, Duiwelspiek-dissipeliaans,sosio-linguisties, polities, Afrikaansheid, Moeder s’n, Afrikaans,
Steeds met die maan gepla vir Brianvds (en Angus en Panda)
2012-11-23Weer eens maak jou verduideliking, naamlik dat 'n maan effens gerek word, sin ... soort van.
