SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
wie Eerste was
2012-11-20 Eerste Mens was éérste, kennie van inkom’ry,’t vir drie eeue plus, v’rweer, m’t stry, b’klei,
/Xam se stem, in saamlewing, solemneel stil,
weet Mens pr’sies, wat pr’sies’s Eerste se wil
Vir Brianvds oor mane en swaartekrag
2012-11-20 Dus, of die maan nou om die aarde of om Jupiter beweeg, dia kragte op elke partikel, van die een by die massamiddelpunt tot die een op die hoogste piek van die maan, is presies dieselfde.Meme en die Waarheid herbesoek
2012-11-20 Die kruks van die saak is dít – die term ‘meem’ is geskep deur (vermoedelik) Dawkins om iets te probeer beskryf wat hy nie weet waar dit vandaan kom, nie.Geen meme geen mens nie
2012-11-20 Alles wat deur nabootsing van mens tot mens aangegee word, is ’n meem.Hans: Vlaams en Afrikaans
2012-11-20 Dit sal baie moeilik wees om te bepaal wat invloed, indien enige, Vlaams op die ontstaan van Afrikaans gehad het.'n Storie soos wors
2012-11-20 Sommige stories smaak soos hardgebakte wors wat na brand ruik. Donker en uitgerek. Dié verhale bevat ook hul held en ’n skurk. Soms beland ek, Trienie, binne in hierdie narratief-nagmerrie, ongevraagd.KdK - 'n Nazareth song uit 70's?
2012-11-19 Die gepaste liedjie vir jou karakter, sal die Nazareth song 'Holy Roller' wees.Kultuur vs tradisies?
2012-11-19 Ek raak die bliksem in as mense aangaan oor 'kultuur' wat eintlik na tradisies verwys.Jan Rap, tradisies vs kultuur?
2012-11-19 Ek dink dis tyd dat al dié geleerde skrywers op LitNet hul terminologie regkry, voordat die maaifoedies en swerkaters hul byvoeglike naamwoorde aan ander uitdeel in blatante onnoselheid.Is 'meerderheid' altyd demokraties in SA
2012-11-19 As meerderheid se wil demokraties sou wees in SA, dan behoort almal van ons dan net Anglikaners te word in SA?Is SA 'n sekulêre grondwet staat in 2012
2012-11-19 Die regering het 'n sekulêre grondwet aanvaar, waarbinne 'n SA unieke kultuur van geen diskriminasie geskep moes word.Varkspek, die Voortrekkers en Vlaams?
2012-11-19 Ons wortels lê in Europese Brabant prinsdomme in lae lande van Rynvallei.Gekkegrens-politiek gryp na grashalms
2012-11-19 Met die huidige onluste in die Wes-Kaap, is ons gekkegrens-Afrikaners in histeriese vervoering.stryt, strytb’slyt t’bslyt
2012-11-19 amandhla ngawethu, phambili, Mens, abasebenzi,v’rgeet van Mangaung, Stalinis-orkestrestering,
