SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Waarom baie nou Anglikaners word

Hans Richardt 2012-11-13 As 'n mens wit en Afrikaanssprekend is, is dit nou 'sosiaal verpligtend' om alles te deel met ander etniese groepe.

Politieke konstruksie dalk die pols tans

Hans Richardt 2012-11-13 Ek dink dat ek die rou senuwee geraak het, met die noem van opsetlike politieke konstruksie, van akademici om 'n 'nuwe nasie' te bou.

Antwoorde en regstellings vir Hans Richardt

Jan Rap 2012-11-13 Jy hou ook aan met Anglikaners; wat vir 'n ding is dit?

noggie Nkhululekho

Jacobus Faasen 2012-11-13 hoe huigel oud-Mbeki-ANC’s, com’s,
hoe skuttulle daai bemagtigingsboure,

Balindlela se DA-lidmaadskap 'n skande

bla.bla 2012-11-13 "Dit is skandelik om te dink dat die DA en Helen Zille ’n publisiteitsveldtog sal voer oor gister se aansluiting by die party van iemand wat se bevoegdheid in die verlede sterk deur die party in twyfel getrek is."

Afskaf van kersfees en paasfees

Hans Richardt 2012-11-13 Ek het al 10 jaar gelede my klagte ingedien by die kommissie oor supra en na 'n dekade, het nog min gebeur.

Elke knie sal buig!

Trienie 2012-11-13 Elke knie sal voor Hom, die Almagtige buig. Van die wat bo in die hemel is, en ook die onder die aarde ...

Die Curzon-susters

Johannes Comestor 2012-11-13 Van die interessantste dele van De Courcy se boek handel oor hoe kortgeketting die Hertog in sy huwelik was.

Johannes Kerkorrel sing teen wat?

Hans Richardt 2012-11-13 Die man het teen die tipiese politieke konstruksie van 70's en 80's in die 'totale aanslag era' gesing.

johannes kerkorrel. ek wonder wat van jou geword het. jy wat nog so by my spook

Jana 2012-11-13 die eerste keer wat hy, nuwe huismaat, my kamer ingestap het, en na my cd's gekyk het. sy oë het oor jou cd's gegaan, no doubt. maar niks laat blyk nie. hy het gaan sit. leonard cohen uitgehaal. my ma hou ook hiervan, het hy gesê.

Tien jaar later is jou berge steeds blou, Johannes

Henriette Lamprecht 2012-11-13 "Die man wat in sý stem gesê het wat ék wou sê. Oor PW en Afrika en rykgatte en Hilbrow en die blouste blou berge."

LitNet-kommentare | LitNet comments: 09.11.2012-11.11.2012

2012-11-12 Die volgende kommentaar is op 9-11 November 2012 op LitNet geplaas.

SêNet-kompetisie: Johannes Kerkorrel – 10 jaar van onthou

Naomi Bruwer 2012-11-12 Uit eerbetoon aan hierdie groot stem en ikoon, bied LitNet aan twee lesers  die geleentheid om ’n kopie van Willem Pretorius se Kerkorrel te wen.

Trienie, ingelig en buite boks?

Hans Richardt 2012-11-12 As mens aan tonnelvisie ly, met 'n perspektief, moenie verwag dat 'n hele samelewing jou wil volg nie.

Tonnelvisie?

Hans Richardt 2012-11-12 Baie erge liberale meninghuldigers praat van buite oor 'n saak.

Die broers De Wet en andere?

Hans Richardt 2012-11-12 Kan daar ooit eensgesindheid wees? Daar is vele ander onder Afrikaanssprekendes.

Onafhanklike kolonies?

Hans Richardt 2012-11-12 Brittanje se amptelike standpunt was dat Transvaal en Vrystaat, selfregerende kolonies van die Britse koninkryk was.

ubuNtu van abaNtu

Jacobus Faasen 2012-11-12 virrie sov’lste keer, Mens, Sapiens,
vir eie, Eie, Vryheid, Bevrydheid,
kom Mens kort, pleinkommin sens,
(sonner akuut of kappie) Afrikaans

Die eiland Texel (tessel)

Hans Richardt 2012-11-12 Fisies was dit dié oorlewing van die beste gene?

Jan Rap, "suzerainty of Brittain"?

Hans Richardt 2012-11-12 Dus, die ABO was 'n verset-oorlog om van wetlike ondergeskiktheid van Britse imperialisme ontslae te raak.
Top