SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Thys Human, boeretradisies?
2012-11-05 Nee wat, jou afrikaner was die phoenix van vervloë nasionalisme/sosialisme.Pieter Redelinghuys, SA-vroue?
2012-11-05 Hul volg 'n bemarkte beeld in die media slaafs na, maar beweer hul is individualiste?van alle aantreklikheid g’stroop
2012-11-05 tyd’t aang’breek, virrie Afro-Afrikaansch’ g’meente,broeders, schwesters, nag’slag, almal wie Taal ken,
haar b’ken, haar lyf v’rken, selfs yt ontkennershoek,
luid ontken, l’t sy g’roep, g’biza, word: “Boer se tong”
Jan Rap, hemp vs dagga
2012-11-05 Hemp/ cannabis sativa is van dieselfde genus, maar die THC/dwelm-inhoud daarvan is te min om enige bedwelmende effek te hê.Vir Thomas oor sy brief van 31 Oktober
2012-11-05 Die definisie van kuns is byvoorbeeld baie moeilik maar almal weet wat kuns is.Jan Rap, HWIK Shell se voorloper?
2012-11-05 Die Nederlandse koningshuis voel 'n fok vir straatname wat in Pretoria verander was, want hul het nooit 'n direkte historiese verbintenis met Pretoria gehad nie.Jan Rap, 'anglo-dutch treaty 1814'
2012-11-05 Die Kaap was gevat om die kompetisie vir slawehandel in nuwe wêreld te stop na die Wes-Indiese kolonies van verskeie Europese lande.Jan Rap, VOC vs Britse kolonie
2012-11-05 Die groot oorweging was met die kompetisie in opium-handel in China.Afrikaner-prestasie
2012-11-05 Ten spyte van afbrekende kritiek hier op SêNet oor Afrikaans en die Afrikaner deur mede-Afrikaners, bly ons ou volkie (ja, ons is ‘n volk, laaik dit of nie) TOP of the pop list.Vir Thys en Brian oor die Wetenskap
2012-11-05 Partykeer groei dit in 'n verkeerde rigting, partykeer word feite wat ontdek (teenoorgestelde van 'be-dek') verkeerd interpreteer en vele male word resultate gekook.Vir Cilliers en sommer Jaco ook
2012-11-05 Hoe kan Afrikaans toegeneem het onder, soos jy sê jy verstaan, onder die bruin bevolking?Waarvoor veg ons?
2012-11-05 Elke mens het sy plek en doel hier op aarde. Dit is so bestem. Sommige vind dit, ander mis dit.Selfbeskikking – Opsie 3
2012-11-05 Omrede privaat kapitaal deurgaans gebruik word, is regering-impak minimaal op Afrikaners en die Afrikaanse taal.Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde
2012-11-05 "Besondere waarnemer wat hy was het die heer Charles Darwin op 'n keer veronderstel dat die aarde in werklikheid besig is om soos 'n ballon op te blaas."Primêre Prijs
2012-11-02 issie net noodwendig nettie rijmwoord wat moet rijm,struktuurgeweldstelsel na allie jare nog presiesie sijm,
