SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
LitNet-kommentare | LitNet comments: 23.10.2012-29.10.2012
2012-10-30Die volgende kommentaar is van 23–29 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 23–29 October 2012. Log in to leave your comment.
Selfbeskikking soos 'gypsies'? Tsk-tsk …
2012-10-30 "Jy kan toegang tot 'tradisionele leierraad' op jou maag skryf."Jan Rap, jou keuse van tuisland?
2012-10-30 "Daar is tans 'n keuse, Orania, Vierfontein, Orania en Kleinfontein, wat geoormerk is as 'tuisland'-groeipunte."Tuislande?
2012-10-30 "Kan hierdie 'groeipunte' sonder 'donker Afrika' se 'vrot' elektrisiteit, riool en water' klaar kom, net as 'n begin?"son’r slag-’f-stoot
2012-10-30 Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens, Mens,G’skape yt Skepper, yt Sy Éíé Kreatiwiteit yt,
“Duiwelspiek”-dissip’l, sup’r-ultra-mampara,
spiritueel, ommiebosl’k, anie wharra-wharra
Jan Rap doth protest too much, methinks
2012-10-30 "Ek maak bloot ’n voorstel dat ons as Afrikaners rondom die taal wat ons praat moet saamtrek."Vir Thomas oor sy kommentaar aan Cornelius Henn
2012-10-30 "Al wat jy dan moet doen is jou Christelike, oukei in jou geval morele, plig na te kom."Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens?
2012-10-30 "Die feit is dat daar nêrens in die Bybel 'n duidelike prentjie is van waarmee Jesus homself besig hou tydens sy tydjie in die graf nie.""Afrikaner" het steeds koffiekapitaal
2012-10-30 "Merkwaardig die waarde wat die term "Afrikaner" steeds het."Die Skepping en berekening van tye
2012-10-30 "Dit is nie vir my en vir jou nodig om te weet hoe lank die eerste paar skeppingsdae was, of hoe lank presies die antieke jaarberekeninge was, nie."Maya, gehoorsaamheid is vryheid?
2012-10-29 Angus Buchan beweer dat as ’n vrou onderdanig is en doen wat sy moet doen in huis, is daar vryheid en geluk.'maggots' as hoendervoer in SA?
2012-10-29 Ek lees onlangs in die Farmer's weekly van hoenderboere wat tonne 'maggots' broei, as proteïenvoer.nettie selle
2012-10-29 soms voel Mens melankolies, pessimisties, als nie pluis,vergeet Mens soms, Lewe Twee-keuse impliseer ’n huis,
wie op Aard’ ook al Gewete wil herwin, uitte vrye keuse,
leef jint’mal strydig m’t struktuurgeweld se gelese leuse
