SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis – II
2012-10-23 Dit is spekulatiewe aspekte wat deur agnostici gebruik word om twyfel te probeer bewerkstellig, maar is tot die kruks van die ware Godsdiens, van geen wesentlike nut en waarde, nie.J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis – I
2012-10-23 Agnostici voer graag so ’n lysie van sogenaamde redes aan waarom mense kwansuis die Godheid versin, het – om aan allerlei sielkundige en sosiale behoeftes te voorsien – God as ’n tipe van ’n nie-werklike kruk. Maar dit is ongefundeerde snert.Afrikaner-foefies
2012-10-23 Wat is vir jou belangriker? Afrikaner-foefies van die verlede, en verewig daaroor te top, OF ‘n gesamentlik aanslag deur die breër Afrikanerdom (FW ingesluit) teenoor die inheemse Afrikaner-vyand, by name die ANC, in Afrikanerbelang?Loflyf-antwoorde aan Thys
2012-10-23 Dit was toe nie “knyptang”-vrae, after all nie. Al vier vrae het basies te doen met een vraag, nl Wat is die Nuwe Afrikaner?Die Wetenskap
2012-10-23 "Hierdie aanraaiers praat van Die Wetenskap asof dit een of ander alwetende entiteit is, iets soos 'n orakel wat in 'n hut in die middel van die bos bly of in 'n grot bo teen die berg."'counter revolution' op omgewing?
2012-10-22 Rachel Carson se silent spring het 'n groot bydrae tot die 'groen leef' van die hippies gelewer.Tradisies vs kultuur?
2012-10-22 Jode het tradisies, alhoewel dit geloofstradisies is vir verskillende etnisiteite van Jode. Jode het nie altyd dieselfde kultuur as Israeli's nie.Mbeki-bekentenis?
2012-10-22 Wat help dit, om nou te erken dat hy die probleme begin het, waarmee Zuma nou sit?Jan Rap, ek hou nie van Orania nie
2012-10-22 Kyk, Orania (edms) bpk is beslis nie dié reddingboei vir alle wit Afrikaanssprekendes nie, agv die Vf+-familie-konsep.Afrikaner is 'n paradoks
2012-10-22 Die benaming van Afrikaner is 'n deel van die gefabriseerde NP-geskiedenis, soos Pleysier se volkspele en Piet Retief as volksheld.J W Gericke oor God - Deel 5 - Fiktiewe historiese verhaling
2012-10-22 "Gericke gaan ook van die standpunt uit dat die historiese verhaling fiktief is, omdat daar in sommige plekke tipografiese foute voorkom."Retoriek druk waarde sisteem uit?
2012-10-22 "As 'n obsessie in 'n gebied onderliggend bestaan by 'n persoon, dan druk die persoon dit uit en jy beweeg hom/haar nie 'n aks nie."ABSA en skelmstreke
2012-10-22 "Klink vir my asof hulle nie wil hê ons moet ons huislenings vinniger afbetaal nie."“taal van onderdrukker” (“isiBhulu”)
2012-10-22 nu lat oud-vryheidsvegter moedertaal biza “isiBhulu”,sit Afrikaanse mos met een moersk’ hlungu, kakhulu,
sou’t g’pas is, indien, wan’r, as, Mens nog “Boer” was,
superioriteitsg’wys, as sodanig ge-“klas”, nogge “ras”
