Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Kobus de Klerk2012-10-18Die gewilde agnostiese bewering dat die Ou Testamentiese geskrifte eers gedurende die verstrooiing en daarna opgeskrywe is, is eweneens bog.
Kobus de Klerk2012-10-18Die punt is, Gericke het geen alternatiewe Goddelike maatstaf wat aanvaarbaar is, nie (daar bestaan gewoon nie soiets nie) en kom sy (en ander soos hy) opinies op blote ongefundeerde spekulasie neer.
Koos Botha2012-10-18Nog die Zoeloekoning, nog prins Buthelezi, nog hul indoenas en die Zoeloe-volk sprak geen sprook. Verstaan die president hoegenaamd die histerie rondom hom?
Hans Richardt2012-10-18Willie Nelson sing “living in the promised, our dreams are made of steel ...”. Bob Dylan sê “a hard rain gonna fall”, vra “where have you been, my blue eyed son?”. Dan Leonard Cohen sê “hallelujah”?
Charl Linde2012-10-18"Individuals often look to the ANC’s alliance partners for a sign of hope in terms of leadership, focus and decisiveness within the ruling elite of South Africa"