Mode vir bo-50 Afrika-man, Jan Rap?

  • 0

Waar de fok kom mense aan idee dat as jy oor 50 is, jy moet in 'n baadjie, langmouhemp en das op straat verskyn? Ek kan enige jong pop laat sing van sononder tot sonop en het beter lyf as baie onder 30 mans. Waar is die 'casual' styl klere, sonder dat my twee tienerdogters my 'oupa' in publiek noem, op straat te kan gaan, gemaklik? Jan Rap, synde jy afgetree is en skynbaar goeie oordeel het, stel 'n blad op bv LitNet op. Klere by kettingwinkels is vir jong volwassenes en die by spesialiswinkels, blatant te duur. Ek is nie 'n Edgars-, Truworths-, Markhams- of Woolworths-man nie. Asb Christo Wiese, maak 'n plan by Pep Stores? Ek hou nie van Denzel Washington of Pierce Brosnam nie.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top