Ek haal 'n Bruce Springsteen-CD uit en luister na “a long walk home” en kry 'n ongetitelde liedjie op die rekenaar, nr 12, wat nie op die CD-omslag gewys word nie. Titelloos, bonusliedjie en lekker om na te luister.
As mens na Springsteen se musiek oor vier dekades luister, kan mens die groei in mens by hom hoor. Van testosteroongedrewe man, na dieper denker oor lewe.
Nogals interessant dat SA-mans altyd met hul penis hul manlikheid moet bewys? In my werkomgewing gaan als om die 'performance' op seksuele gebied, om jou geslagsidentiteit te bevestig. Ja, niemand erken ooit dat hul 'stage fright' kry as hul op die grondpad van 'n ouer vrou moet 'perform' nie?
Hans Richardt

