re Lewe Twee

  • 0

Skepsel wat van kleintyd af wan-, misdaad aanleer,
ouers nie eens poog, rolmodel-modelleer t’v’rstaan,
“Duiwelspiek”-dissipelskap vir niks verruil, laat gaan,
verder v’rval in onkund’-ontkenning, sonner v’rweer

duie jeug ineen, struktuurgeweldsjatanies, sjy prooi,
pseudo-Skeppingsteorie-teoretici, Gewete ontbreek,
wys Mens, wetenskaplik, wat, hoe’t in Mens in steek,
Self-destruktief, in pseudo-bewus-bewustheid g’tooi

al is Millennium Drie Mens vreesvol vir Vryheid,
o, Allah, wil elkeen drink, uit U Beker, Oorwinlik,
nes U Uitverkorenes, Lewe Twee, Heilig, begeer

sien neo-geheelbeeld-geesteswetenskaplikes,
Bestemming Een-bewustes, waarheidsoekers,
Visie, Missie, Plan en Uitkoms, Doel, Ervaring

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top