Ek is ook op dié witvleis-ding. Nou ja, met 'n linkerhand wat ek 'n jaar gelede halfpad afgesny het, kry ek 'gout' in die hand van te veel rooivleis. Ek lees ook dat hoenderboere nou brommerlarwe kweek in tonne, om die hoenders se proteïene-voer te wees, om produksiekoste laag te hou en dit gee my 'n knop in keel deesdae. So, ek koop nou so 1x 'n week 'n biltong met dik wit vet, daai wit vleis, om my proteïene in te kry.
Hans Richardt

