Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Hans Richardt2012-10-15"Tog moet ek as 'polities wit' geklassifiseerde man in 2012 SA, die wrewel van hierdie onderdrukte vroue in die werkplek dra en voel."
Jan Rap2012-10-15"Die feit dat Bloemfontein en Pretoria deur die Britte en hulle geallieerdes oorgeneem was het nie beteken die oorlog was verby nie, nog lank nie, soos jy uit die geskiedenis kan sien."
Helize van Vuuren2012-10-15"Die idee van rotskuns as "dream writing" is nie nuut nie. Johan van Wyk het al in 1994 in die eerste uitgawe van Alternation hieroor geskryf ..."
Judge Dredd2012-10-15"Vat nou maar die DA: hoewel hulle groot geraas maak oor die ANC se foute en flaters, is die DA se uitgangspunte presies dieselfde as die ANC."
Kobus de Klerk2012-10-15"Filosofiese ingesteldheid speel egter nog ’n rol by die bloedjong hedendaagse wetenskappe, soos veral natuurwetenskappe wat nog in sy infantiele skoentjies van ontwikkeling staan ..."