SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Swart xenofobie in apartheid?

Hans Richardt 2012-10-12 "Feit moet nou van fiksie geskei word in die geskiedenis, sodat ons kan voortgaan."

1983 referendum 'ja' vs 'jammer sê' in 2012

Hans Richardt 2012-10-12 "Daar was na die referendum in 1983 tog geen wesenlike apartheid in SA oor nie ..."

Wat maak alles tog saak?

Hans Richardt 2012-10-12 "In die dood is alles tog gelyk kompos in grond of as in die wind?"

Dolf, jy speel die man, nie vraagstuk?

Hans Richardt 2012-10-12 "Dis Josef se stamboom en nie dié van die 'heilige gees' nie."

Jesus, kerklike modelle ’n oksimoroon?

Hans Richardt 2012-10-12 "Lyk my kerklike Jesus-modelletjies is inherent ’n oksimoroon in wese ..."

sjatansdissipels oppul hoede

Jacobus Faasen 2012-10-12 "vir eeue al in toestand van koloniaal submissie,
ten opsigte van Self-destruksie, g’n anner opsie ..."

Die anatomie van die kat penis?

Hans Richardt 2012-10-12 "Tot ek op die web lees dat die katmannetjie se penis die hele lengte vol weerhake is."

My sienings as Afrikaner

Thomas 2012-10-12 "Natuurlik is die nuwe Suid-Afrika vol probleme en is die onbekwaamheid en vergrype van die ANC afgryslik, maar daar is werklik baie om voor dankbaar te wees."

Om ander te oortuig?

Hans Richardt 2012-10-12 "Saambly word nog negatief deur kerke in 2012 geoordeel."

Jan Rap, die horlosie

Heiden 2012-10-11 Ek het nou, na ek ernstig oor die saak besin, gebid en 'n paar doppe gedrink het, met 'n redenasie gekom waar ek so byna-byna op jou syfer afkom.

steeds oppe strooptog

Jacobus Faasen 2012-10-11 Vader, Skepper, Ware God, Wérk in Mens,
veral in Millenniaal Homo Sapiens Sapiens,
eish, Baba, Allah, deeske Krisis heel krities,
nog nimmer voorheen Mens so erg apaties

Nogmaals die vrye wil

Heiden 2012-10-11 God sê dis teen sy wil dat ons ander mense doodmaak - soos in die tien gebooie gestel. Nou gaan iemand en hy vermoor sy skoonma, dus het sy wil oor God se wil geseëvier.

Genugtig vrou, waarvan praat jy?

Reusedwerg 2012-10-11 "Ek sal my regter iets gee om te probeer verstaan en agter die kap van die byl te kom wat eintlik in die land gebeur het en nog steeds aan die gang is."

Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser

Jan Rap 2012-10-11 "Ek vind dit, om verskeie redes, verbysterend dat jy sê 27 April 1994 het jou vrygemaak." 

LitNet-kommentare | LitNet comments: 10.10.2012

2012-10-11

Die volgende kommentaar is van 10 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 10 October 2012. Log in to leave your comment.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 09.10.2012

2012-10-10

Die volgende kommentaar is van 9 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 9 October 2012. Log in to leave your comment.

Cornelius Henn, jy praat 'om' vrae

Hans Richardt 2012-10-10
Ten slotte, ou Dawid het elke sonde van 2012 SA-man gepleeg, van gesinsgeweld, moord, owerspel, gevegte met vyande en is dood sonder 'n 'bloeiende hart' van 'jammersê' en 'voetewas'!

Dr van der Walt se Piet Retief?

Hans Richardt 2012-10-10 Piet Retief was nie juis 'n 'skoon' voorbeeld van wetsgehoorsaamheid nie en eintlik moes hy trek om die tronkstraf onder Britse koloniale wetgewing vry te spring?

Kobus, jy gebruik te veel kommas

Pieter van Crieff 2012-10-10 Jy moet tog jou briewe aanpas om dit meer leesbaar te maak, asseblief.

Vir Chris Dippenaar en Panda oor die raaisels

Jan Rap 2012-10-10 Chris, ek dink jy slaan die spyker op die kop met die vaste, eindige afstand x maar dat x self oneindig verdeel kan word.
Top