Die anatomie van die kat penis?

  • 0

Ek het altyd gewonder oor die katte se geskreeu in paartyd. Tot ek op die web lees dat die katmannetjie se penis die hele lengte vol weerhake is. So, die insit is nie die storie nie, dis om dit weer uit te kry waar die neukery kom. Ek is tog dankbaar die mens het nie so ’n anatomie nie, dink net die geween en gekners van tande elke nag in ’n plek soos Gauteng?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top