Dolf, jy speel die man, nie vraagstuk?

  • 0

Jy ontken nie my stelling dat Jesus buite-egtelik was nie, want dis so geskryf, swart op wit, in Mattheus 1, saam met ’n vals stamboom. Dis Josef se stamboom en nie dié van die "heilige gees" nie. Ek het die stelling geskryf uit wat ek lees in Mattheus 1 en trek niks terug nie. Ek is nie disleksies nie. Jy kan jou eie siening skryf, ek laat nie emosionele plakkers of plakkery toe nie, Dolf. My siening.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top