SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Jena, ja-nee

Jacobus Faasen 2012-10-01 Millennium Drie papsak’razzo twitter, twiet, twoedeldoe,
min gepla met mede-Mens, Naaste, se oorlogstres, pyn;
’s daai tyd van neutraliteit, Self-uit-debatforum uithaal,
verwysing na Afrikaans, moedertaal, as dié vannie “Boer”,
getuig van vreesagtigheid vir waarheid, ontbloot van skyn,
allie pseudo-toertjies waarmee Sapiens Self so besig hou

Vir Heiden oor sy vrye wil

Jan Rap 2012-10-01 Raaisels om uit te pluis

Wat is 'n wetenskaplike teorie?

Thomas 2012-10-01
Die evolusieteorie is ook so 'n teorie wat vir ons die verskeidenheid van lewe op aarde verklaar en voorspel. Dis beslis nie in beton gegiet nie en heelwat aanpassings is al sedert Charles Darwin se tyd gedoen.

Lekkerruik vaseline

2012-10-01 "Hy beginne praat oor vroulief. Ek vra hom hoe dan nou en hy beduie my hoe lief hy haar het."

Straatrenne in Pretoria

Maya 2012-10-01 O wee!  Ek sien die wettiging daarvan is vir eers afgekeur omdat dit blykbaar ‘n “luxury” sportsoort is.  Ek het nooit geweet dat dit ‘n sportsoort is nie.

Die prys van brood

2012-10-01 "Hulle afleweringsvoertuie, verpakking, arbeid, onderhoud op voertuie, etc etc etc is 'n direkte, wettige belastingaftrekbare uitgawe. Jy wat hier lees betaal dus daarvoor, in rand en sent."

Vir Thomas oor sy kommentaar op 'Saamstaan'

Jan Rap 2012-09-28 "Hierdie huigelaars is gevaarlik in dié opsig dat hulle wraak uitnooi."

Vir Thomas oor sy evolusieteoriebrief

Jan Rap 2012-09-28 "Miskien weet ek nie mooi wat die teorie behels nie, miskien moet jy die teorie stel sodat ek dit kan lees en daaroor peins."

'Jesus' sonder seksualiteit in Bybel?

Hans Richardt 2012-09-28 "Christene behoort dan nie tantrums oor homoseksuele in hul geledere te gooi nie ..."

in Ú Hemel

Jacobus Faasen 2012-09-28 "Mens, via Eie onkunde-ontkenningspsige Self verdelg, uitwis,
hier in Afrika, post-Gondwana, sonner Vryheid’s niemand vry ..."

Die mens se 'vrye' wil

Heiden 2012-09-28 "Só eenvoudig is dit, maar iemand wat ly aan spirituele intelligensie sal dit natuurlik nie verstaan nie."

SA politiek?

Hans Richardt 2012-09-27 "Byvoorbeeld, Vavi se gaste by sy huis kom in miljoenrand-karre aan, nie in ’n ratelende taxi vanuit ’n shack nie."

Die vrye wil herbesoek

Kobus de Klerk 2012-09-27 "Dus, die mensekind se vrye keuse is sy eie besluit ooreenkomstig sy vrye wil, maar nie sy reg, nie."

Parallelle in politiek?

Hans Richardt 2012-09-27 "Die huidige SA arbeidswetgewing is geskoei op die Duitse model, akademies, as iemand probeer sê ek is van merk af."

Alternatiewe teen 'nasionalisering'?

Hans Richardt 2012-09-27 "Dis tog so oud soos die industriële revolusie en was al dikwels gebruik met sukses."

Dankie Jan

Boer in Beton 2012-09-27 "Dit is net altyd nie so maklik nie, maar ek probeer."

boemerang van manga

Jacobus Faasen 2012-09-27 "Planeet Aarde, Univers, Heelal, als wat Mens erf,
Skepper Slaan 8, Khangela wie sabela Sý Langa ..."

sjêma ‘sjibbolêt’

Jacobus Faasen 2012-09-26 "post-Besinning, post-Self-destruktiwiteitstyd, -apartheid,
post-Gewete-herwinning, o Jena, Paradys-op-Aarde-tyd ..."

It is rich ...

Naas Viljoen 2012-09-25 "Hoekom kom die klagtes teen JuJu se openbaar bekende misdrywe nou eers tot die punt van vervolging?"

Hierdie boikot-hamer moer hard!

Raed-na-Gael 2012-09-25 "Hoekom kan ons nie die Karoo red deur die fracking Hollandse Shell te boikot nie?"
Top