SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

versugting

Jacobus Faasen 2012-09-18 "kodifiseer Mens al vir Millennia, volgens kategorie, volgens rang,
Naaste, onderdrukte, selfmoordbomdraer, vir dood nie juis bang ..."

Myners se lone

Varkspek 2012-09-17 "Ek sê nie die lone moet sommer nou al opskiet na R12 500 per maand nie, maar R8 000 lyk vir my darem meer aantreklik."

Is godsdiens gevaarlik?

Thomas 2012-09-17 "Ek was pas in Ysland, waar die Lutherse geloof met groot bloedvergieting tot staatsgodsdiens afgedwing is."

Biologie sans evolusieteorie is sinloos

Angus 2012-09-17 "Evolusie kan ook nie weggepraat word deur dit ’n foefie te noem nie, dit bly nog steeds die model waarvolgens die wetenskaplikes werk."

Wat reg is, is reg

Jan Rap 2012-09-17 "Dinge is wel anders as in Mandela se tyd, maar arme Zuma kan nie alleen die skuld dra vir die mislukte staat nie."

o, Moeder Lwimi

Jacobus Faasen 2012-09-17 "meeste Mens khuluma mos: 'Niks seerder assie Waarheid',
as’t waar, werklik, opperopenbarend, Mens se Geskied’nis ..."

Webvoet: Morné Steyn en die hoof van die huis

Henry Cloete 2012-09-17 “Die man is die baas van die huis en jou kind en vrou sien op na jou. Jy moet glo in die Here en vertrou op hom om ’n goeie voorbeeld te wees.”

Oor die Woord, slange en mense

Kobus de Klerk 2012-09-17 "Uiteraard is die satan die hoof van die gevalle demone, onreine spirituele kragte (oftewel bose geeste), wat uit die Hemel geban, is ..."

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

Kobus de Klerk 2012-09-14 "Die mens is geskape as kroon van die aardse skepping, maar met ’n beperkte leeftyd – dit is logies."

Die beproewing van rugby

Thomas 2012-09-14 "Ek wil voorstel dat slegs ateïste vir die Springbokspan gekies word sodat hierdie van-die-veld-af beproewings en toetsery nie die span kan beïnvloed nie."

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1945-1962, deel 1

Johannes Comestor 2012-09-14 "Die toestand van die Britse na-oorlogse massa herinner aan wat tans plaaslik ervaar word."

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1945-1962, deel 2

Johannes Comestor 2012-09-14 "Jan Smuts het Duitsland in 1946 besoek en die Senaat toegespreek."

Ultra-Geregtigheid

Jacobus Faasen 2012-09-14 "alle misdade, wreedhede, opgeteken, sosio-histories g’lys,
struktuurgeweld oppe alles oortreffend, fenomenale skaal ..."

Rugby – ’n stelling

Enjee 2012-09-13 "Party ondersteuners noem reeds Bryan 'Dwarrel'. Baie wind en stof, maar geen skade word aangerig nie."

verdiende loon

Jacobus Faasen 2012-09-13 "maak staat op Skepper, Fundamenteel,
gat nooit iemand anners verbaal t’lyf ..."

Die groene bewaringsding

Hennie Fritz 2012-09-13 "Nie almal se moderne denke is altyd reg nie."

Alle opinies moet aangehoor word

Thomas 2012-09-12 "Wat van nog ’n alternatief tot menslike geboorte?"

Kook met blikkies en pakkies-kompetisie: Gunsteling-resep

Reusedwerg 2012-09-12 "Sny die baber se kop en stert af. Sny die baber oop en sit die gekerfde uie, knoffel en tamatie in die baber se maag-area."

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1939-1945, deel 1

Johannes Comestor 2012-09-12 "Die Amerikaanse ambassadeur in Londen, Joseph Kennedy (JFK se pa) wek deurgaans ’n swak indruk by Harold. Jan Smuts beïndruk hom ook nie juis nie."

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1939-1945, deel 2

Johannes Comestor 2012-09-12 "Hierin is daar dalk ’n boodskap vir blankes in die nuwe Suid-Afrika ..."
Top