SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Kook met blikkies en pakkies-kompetisie: Gunsteling-resep

Reusedwerg 2012-09-12 "Sny die baber se kop en stert af. Sny die baber oop en sit die gekerfde uie, knoffel en tamatie in die baber se maag-area."

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1939-1945, deel 1

Johannes Comestor 2012-09-12 "Die Amerikaanse ambassadeur in Londen, Joseph Kennedy (JFK se pa) wek deurgaans ’n swak indruk by Harold. Jan Smuts beïndruk hom ook nie juis nie."

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1939-1945, deel 2

Johannes Comestor 2012-09-12 "Hierin is daar dalk ’n boodskap vir blankes in die nuwe Suid-Afrika ..."

Kook met blikkies en pakkies-kompetisie: Resep – patat

2012-09-12 "Synde dit ’n patat is kan jy basies jou verbeelding gebruik met die vulsel want ’n patat is mos maar ’n nederige soort van ding."

Fossiele het Kobus domgeslaan

Angus 2012-09-12 "Evolusioniste sorteer mekaar wel deeglik uit (om jou woorde te gebruik) tot so ’n mate dat die meeste van hulle nie eens bewus is van die gepiep van kreasioniste nie."

Wen ’n kopie van Kook met blikkies en pakkies!

2012-09-11 LitNet gee ’n kopie van Kook met blikkies en pakkies deur Deona Tait weg aan ’n gelukkige leser.

Die fossiele is stomgeslaan, Angus ...

Kobus de Klerk 2012-09-11 "Jy erken teorieë wat julle saamflans kan nie die toets van die tyd deurstaan nie? Nou ja, waarom stry ons dan?"

Woolworths-herrie steek Afrikaner in skande

bla.bla 2012-09-11 "As vakbond behoort Solidariteit sekerlik Suid Afrika se wette te ken? Mense het dus eintlik net hulle tyd gemors om trollies vol te pak en te gaan parkeer by kasregisters net om dan weg te loop."

oombliklik

Jacobus Faasen 2012-09-11 "Oubaas, Ounooi, moet wag, kind kans gee,
eie vryheid, vir t’n minste ’n oomblik te vier ..."

Net die twee van ons ...

Cornelius Henn 2012-09-10 "Selfs Henry Oosthuizen met sy deur die een oog kyk na die werklikheid en die byna vergete Aletta (Dr KdK se berugte Alie) is in die prentjie ..."

Prof Jansen se brief in Beeld

Jan Rap 2012-09-10 "Hý wat Jansen is voel gebelgd oor daar Afrikaners is wat ’n Christelike Afrikaanse universiteit in ’n vrye (hopelik) land wil stig; dit sou nou gevaarlik wees, kan jy nou meer."

Who is African and who is not

Jaco 2012-09-10 "Diegene wat kleurblind wil wees, bly naïef. Ras is onvermydelik ’n realiteit van die lewe en kan nie weggewens word nie."

Ateïsme en evolusie

Jaco 2012-09-10 "Die meerderheid ateïste is self onkundig insake evolusie."

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1930-1939, deel 1

Johannes Comestor 2012-09-10 "Entoesiastiese lesers van Harold se geskrifte sou die oorspronlike uitgawe verkies en hulle leesavontuur dan met die tweede uitgawe aanvul."

Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1930-1939, deel 2

Johannes Comestor 2012-09-10 "Die soort elitisme wat Harold aangehang het, was nie aan afkoms te danke nie, maar is deur eie inspanning verwerf en daarom het dit sekerlik verdienste."

Fossiele praat duidelik en sonder simboliek

Angus 2012-09-10 "Vir jou is die wetenskap van die Bybel waar en korrek en hoef dit nie bewys te word nie. Jy wil dit sommer as maatstaf laat dien vir nagevorste wetenskap."

frokkeling

Jacobus Faasen 2012-09-10 "Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens,
Mens, selfsugtigheidstyd beslis verstreke ..."

Jan Rap, vang daai Sangoma!

Varkspek 2012-09-10 "Die feit is, hy het die myners aangemoedig om die polisie aan te val deur vir hulle die toormiddels te verskaf en daarom is hy, myns insiens, medepligtig."

Die fossiele sou verstom staan ...

Kobus de Klerk 2012-09-07 "Ons het dus die eerstehandse versekering van die Skepper omtrent die dinge wat deur HOM geskep is en dit is net logies dat dit geen verdere bewys verg nie – daar is niks onwetenskaplik daaromtrent nie."

Eie identiteit en selfgelding

Reusedwerg 2012-09-07 "Die enigste gonswoord deesdae vir ek dink meeste van ons is, wat is daarin vir my?"
Top