SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Daar-gebeur-dit-toe-weer nr 733
2012-09-03 "Enige span wat teen die Cheetahs speel hoef nie eers in die lynstane te kompeteer nie, hulle kan energie spaar want die kans is 90% dat die Cheetahs deur ’n sogenaamde taktiese skoppie besit gaan weggee."Piet Croukamp 31 Augustus 2012
2012-09-03 "Sogenaamde demokrasie ís toe omhels en dinge het toe níe so uitgewerk soos die demokraters (nog nie in die woordeboek nie) voorspel het nie."sekuriteit
2012-09-03 "Mens Mens Self, Self-destruksie-vennoot, Self-uitwissend,van enige sprake, moontlikheid, op Sekuriteit, ontneem ..."
