Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Naas Viljoen2012-08-23"Met die vestiging van die Vereenigde Oost-Indische Compagnie (VOC)-halfwegstasie (verversingspost) aan Kaap van de Goede Hoop* (die Kaap) in 1652 het die inheemse bevolkingsgroepe reeds ’n vermoë gehad om na hul gesondheid om te sien."
Yuri Thumbran2012-08-23"So tussen die rondry, verken, gesels en foto’s neem, kom ek iets agter. Die meeste watervalle in Sabie is bo jou. In Graskop staan jy gewoonlik bo die loop en kyk hoe die water afwaarts tuimel."