Hi, ek het al oral gekyk en kry nie waarna ek soek nie!! Ek is op soek na die fliek van Sonja Heroldt, Sing vir die harlekyn! Verkieslik op DVD as daar enige iemand is wat my kan help!
Baie dankie,
Lizette Rossouw
Lizette, ek het hierdie YouTube-video van "Bring vir die harlekyn nog wyn" opgespoor. Weet iemand anders nog van die fliek waaruit hierdie uittreksel geneem is? Groete, Naomi M