SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Marikana: Word die Sangoma ook aangekla?

Varkspek 2012-09-07 "Waarom hoor ’n mens nie dat hy ook aangekla word nie? Is die polisie bang vir Sangomas?"

Op’t tog met Medisyne 3

Naas Viljoen 2012-09-07 "Ebden het nie sy geval (gevalle) publiseer nie, terwyl Atherstone sy geval tot in die fynste detail beskryf het in die Grahamstown Journal van 26 Junie 1847."

Beter dae

Adriaan Coetzee 2012-09-07 "Klink seker alles soos ’n menigte op en af manies van ’n middelklas moroon. ’n Sorry Sakkie ontvang in die suburbs se sondes."

Ontydige dominee

Duitswester 2012-09-07 "Na sy stort gaan kyk hy en sien iemand het ’n briefie gelaat, dit lees Openbaring 3:20 ..."

Afrikaanse Skryfgids-kompetisie: Om iemand in die donker te lei

Anna Ahllers 2012-09-06 "Tot ek die handjie teen my bors vasdruk en soen,soen, soen. Maar net ek kon dit doen, want ek het hom vir my gevat. Dit is die hand wat my getug het toe ek klein was."

Die liefde vir wysheid

Johannes Comestor 2012-09-06 "Wysbegeerte/filosofie beteken letterlik nie liefde vir kennis nie, maar liefde vir wysheid."

Afrikaanse Skryfgids-kompetisie: ‘n Gids om oorlewing

Maritza du Preez 2012-09-06 "Meteens spoel alles met ’n helder skokgolf oor haar. Sy het alleen in die hut wakker geword en na buite gegaan om te gaan kyk of sy Dawid sien."

Die waarde van fossiele, veral vir Ko ... ek bedoel Dolf

Angus 2012-09-05 "Ja, fossiele is skaars, so skaars soos die spreekwoordelike hoendertande, in elk geval skaarser as diamante, maar meer as goud werd. Wanneer het die eerste “mense” gelewe? Dit vertel die skaars fossiele ons."

Ou oompie

2012-09-05 "Ek het hom maar as die eksentrieke oom in die polisie leer ken. Radiobeheer in Hillbrow toe Hillbrow nog Hillbrow was ..."

Selfsug versus identiteit

Elridus Grobler 2012-09-05 "Wanneer moet jy jouself laat geld? En wanneer nie?"

Vir Thomas en Malach HaMavet

Jan Rap 2012-09-05 "Hierdie kán dus nie ’n demokrasie wees nie, anders was die regering al lankal uitgestem."

slat dodie skinnervure

Jacobus Faasen 2012-09-05 "apartheidsmentaliteit veel meer verfyn, as toentertyd,
van Begin af, is Mens gewikkel in een of anner stryd ..."

Interstellêre reisgids

Cornelius Henn 2012-09-05 "Hoe verstommend dat ons kan terugkyk en ons reis kan bedink met die wete dat ons, ’n ieder en ’n elk, so intiem geweef is in die kleed van ons Kosmos."

amper skaarser as renosterhoring

Jacobus Faasen 2012-09-04 amper skaarser as renosterhoring ...

With every full tank

Adriaan 2012-09-04 With every full tank ...

Sneeugodin (ad infinitum)

Cornelius Henn 2012-09-04 Sneeugodin (ad infinitum)

Vir Yuri oor sy "Afrikaans, name en kleur" van gister

Jan Rap 2012-09-04 Afrikaans, name en kleur

Verkeerdevlei: lemon meringue

Leon-Ben Lamprecht 2012-09-04 Verkeerdevlei: lemon meringue

Verkeerdevlei: baie mooi

plasticboer 2012-09-04 Verkeerdevlei: baie mooi

Die spel, hulle roep hom rugby

Reusedwerg 2012-09-04 Die Haaie in die haaitenk het nie Saterdag teleurgestel nie.
Top