SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Boikot maar ...
2012-09-21 "Die tannies wat nog steeds daar instap word skeef uitgekyk en rekeninge word ook stadiger betaal."pikgitstikdonkerblou blues
2012-09-21 "ná soveel dae, weke, mane, jare, dan eers v’rdwyn,Mens daarná, regtig nooit ooit weer, bluesloos, rus ..."
(Aarde-)oorlog (III)
2012-09-20 "word nou, van kernwapens so groot gewag g’maak,konvensionele wapens, fancy, uit verte uit sekuur ..."
Die agnostiese fata morgana oor God en zeus
2012-09-20 "Soms kom die onderdrukte, verskuilde besef van God se werklikheid by hulle uit wanneer mens met hulle praat oor die dinge – soos nou weer met Chris."Die hoof van die huis
2012-09-20 "In sekere gemeenskappe, veral weens godsdienstige beskouinge, was die man egter amper soos ’n tiran wat die vrou en kinders 'onderdruk' het."Om te boikot of te not
2012-09-20 "My persoonlike ervaring van Woolies is dat ek hulle in der dag des lewens nooit wil boikot nie."Nancy Mitford se verlore liefde
2012-09-20 "Sy het ook sterk anti-Amerikaanse gevoelens gekoester toe Wes-Europa in die Tweede Wêreldoorlog aanvanklik aan sy eie lot oorgelaat is."vergifnis
2012-09-20 "hele Heelal is woelag, vinnig aan’t verander, aan’t transformeer,vloed van Waarheid inderdaad nie maklik gestuit, g’stop, g’keer ..."
