Ek is van die opinie dat daar verskeie drakoniese wetgewing in demokrasie gepromulgeer is en gaan word, wat direk die individuele regte in Handves van Grondwet gaan vernietig.1ste: rookwetgewing met erge belasting. 2de: beoogde wet oor inligting, wat die media kollektief gaan inperk en die individu oningelig gaan laat, van opinies anders as regeringsbeleid. Die advent van kommunisme in SA kom onder die dekmantel van "vrouebemagtiging", met ’n oorweldigende steun van meerderheid vroue in SA, omdat hul mans van nature wil oorkontroleer.
Hans Richardt

