Gesinne 'bemagtig'?

  • 0

Ek dink hierdie regering het in verbale diarree verval oor alles wat die individu raak. Neem die ander kant van die munt oor "goeie, wêreldklas"-rookwetgewing, wat ’n direkte invloed in die lewe van die individu van staatsweë het. Dieselfde beginsel geld by die gesinsgeweld-wetgewing, waar die SAP die bed in die huwelik moet polisieër? Dan kwyl die pastore, die Bybel en geloof ... Die 'Bybel' se reëls is lynreg met SA wetgewing. Nou skyn ’n stuk wetgewing aan die broei te wees vir nog meer verbale diarree in (a) huwelik, (b) gesin, wat nie bevreding gaan gee in Huwelik en dan so ’n gelukkige gesin gaan skep nie. Ek is darem met my kat ’n 'gesin' volgens die 'groenskrif' wat eintlik dié politieke skrif aan die muur is oor tradisionele gesinne in SA. ’n 'Beaver' eet so 6 duim tak per uur, plant meer bome. Al hang SA vroue hul aan dit op, soos ’n Judas van ouds?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top