slattie blues Mens wanner’t intensief lyding, pyn,
hartseer, verlange, weemoed, berokken, of opdis,
ná soveel dae, weke, mane, jare, dan eers v’rdwyn,
Mens daarná, regtig nooit ooit weer, bluesloos, rus
Jacobus Faasen
0slattie blues Mens wanner’t intensief lyding, pyn,

0