SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
sjêma ‘sjibbolêt’
2012-09-26 "post-Besinning, post-Self-destruktiwiteitstyd, -apartheid,post-Gewete-herwinning, o Jena, Paradys-op-Aarde-tyd ..."
It is rich ...
2012-09-25 "Hoekom kom die klagtes teen JuJu se openbaar bekende misdrywe nou eers tot die punt van vervolging?"Hierdie boikot-hamer moer hard!
2012-09-25 "Hoekom kan ons nie die Karoo red deur die fracking Hollandse Shell te boikot nie?"'Feeste' in land?
2012-09-25 "Dit is nou definitief ’n geestesafwyking onder akademici, wat voel 'wit' moet 'jammer sê' oor die verlede ..."'Born free's' is nou jong volwassenes
2012-09-25 "Dis vir my interessant dat wit manlike akademici hierdie dringende konstante behoefte het, om vir 'polities swart' jammer te sê ...""Jammersê" 'n onwerkbare idioom?
2012-09-25 "Dieselfde geld vir 'jammer sê' wat akademici predik in media."Comestor as model vir bevryding van agnostisisme
2012-09-25 "Maar tog is die agnostikus se vermoë om vry en ongebonde te glo, welke hom by die Godheid sal uitbring, egter erg belemmer ..."Die evolusie-teorie weereens bevestig
2012-09-25 "Die onderbou van hierdie navorsing is natuurlik die evolusie-teorie wat die raamwerk verskaf waardeur die ontwikkeling van alle lewe hier op aarde verklaar word ..."Ondermyning van Afrikaans deur radio- en televisiestasie
2012-09-25 "Kort-kort sê ’n omroeper/omroepster ook dat hy/sy nou nie weet wat die Afrikaanse woord vir die Engelse woord is nie en dan gebruik hulle die Engelse woord."Ope brief aan die Instituut van Godsdienspraktisyns ...
2012-09-25 "Dink aan die kindertjies wat maatjies moes agterlaat en nou moet aanpas in ’n wildvreemde land."“isiBhulu” (al) bykans moer toe
2012-09-25 "struktuurgeweld selfs in taal-arena,op pleknaamkomiteevergadering ..."
