Dankie Jan

  • 0

Dit is die doel van die soort goed neerpen of tik. Dit bring ’n mate van berusting, sit alles neer in die ope en gaan aan met die lewe. Dit is net altyd nie so maklik nie, maar ek probeer. Weereens dankie vir die insig wat jy geopenbaar het met die lees van my brief.

Groetnis

Boer in beton

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top