Alweer 'jammersê-vossie' in wingerd?

  • 0

Nou ja, ek verstaan nog steeds nie waarvoor ek alweer "voete moet was" nie. In 1983 het ek "ja" gestem vir 3-kamer parlement, wat bruin en Indiër toe mede-verantwoordelik vir "apartheid" gemaak het tot in 1994. Die laaste gemengde huwelik in die destydse Kaap, was tot in laat 1950's toegelaat. So, Pierre de Vos, wie moet regtig jammer sê? Ek sê g'n kollektief jammer, sodat jy in jou bevoordeelde "akademiese koek" kan bly sit nie, vat verantwoordelikheid vir jouself.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top