Daar is die kapitalistiese model, wat voor 1994 met sukses met destydse Cosatu-leiers gebruik was: 1. Gee werkers aandele. 1a. Gee vakbond aandele in maatskappy. 2. Gee werkers ’n winsdeling-bonus jaarliks. Dis tog so oud soos die industriële revolusie en was al dikwels gebruik met sukses. Malema se gesang se refrein van nasionalisering, was tog teen "arm struggle heroes" in sy eie organisasie, wie kennis gedra het van Malema se korrupsiemonster, "puff the magic dragon"?
Hans Richardt

