"Hit the ground running" is ’n dom idioom, want stilstaan en hardloop is vinniger. Dieselfde geld vir "jammer sê" wat akademici predik in media. Ek is nie ’n christen nie en die volgende ou is iets anders, maw "jammer sê" is ’n skulderkenning vir strafoplegging, met strafversagting? Nee wat, ek wil myself nie assosieër met hierdie "jammersê-akademici" nie. Regstel-aksie is al lank genoeg teen my gebruik.
Hans Richardt

