SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Vir Heiden oor die raaiseloplossings
2012-10-10 Daardie raaisels wat ek aan jou gestuur het was na aanleiding van jou brief oor vrye wil waar jy logika gebruik en tot 'n aanvaarbare, vir jou, gevolgtrekking kom.eerste “Africaander”
2012-10-10 Havgard uit Denemarke, toe allie tyd ons eerste “Africaander”,ja, nie Bibault, soos historici m’t historillusie probeer voorgee,
As SA-geskiedenis eerlik geskryf was?
2012-10-10 Bv dat skrywer van die 'Gelofte' 'n bruin pastoor met 'n wit vrou was? Dat Piet Retief 'n swendelaar en tenderpreneur was? Dat Paul Kruger 'miljoene' diefstal van belastingbetalersgeld was?Die Afrikaner is net 'n sikspens
2012-10-10 "Omdat Afrikaans vir my so belangrik is voel ek dat ons soveel moontlik mense rondom die taal moet verenig."Dekade Twee, Millennium Drie
2012-10-09 vol lof, prys, aanbidding vir IT-god, ’s Millennium Drie Mens,seker glattie maklik, Self yt Self-destruksie-patroon yt t’kry,
Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor
2012-10-09 Tans bestaan daar geen haalbare bloudruk vir Afrikaner-selfstandigheid nie.ANC leader wanted – please apply
2012-10-09 When no one is willing to nominate himself or herself even just for a chance at self-enrichment, you can only guess how bad the state of affairs must be internally.Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner
2012-10-09 "Ek dink dit is 'n fout as mens die Afrikaner definieer as daardie persoon van Suid-Afrika wat Afrikaans praat."LitNet-kommentare | LitNet comments: 01.10.2012 - 08.10.2012
2012-10-09Die volgende kommentaar is van 1-8 Oktober 2012 op LitNet geplaas.
The following comments were published on LitNet from 1-8 October 2012.
Hoogheiligheid, van apartheid
2012-10-08 praat Mens, ytie bloute, vannie hemel, re amnestie,raak Mens (skielik) b’wus van pan-globaal amnesie,
eie geskied’nis, vanne “volkrasklaskultuurtaalnasie”,
stel elk Boek, Hom, Haar, bloot an herinterpretasie
Oor God, die satan en die Waarheid in die Paradys
2012-10-08 Hierdie keer weeg hy die slang (satan) se mededelings teenoor dié van God op. Hoe doen hy dit? Deur dit in sy eie agnostiese verwysingsraamwerk te probeer interpreteer.Antwoord vir Thys (Pta) op sy kommentaar van 4, 5 en 6 deser
2012-10-08As ek iemand wat homself as 'n kenner uitgee sou vra hoe dit werk kon hy my enigiets vertel; dit kon 'n klomp twak wees om óf van my ontslae te raak, óf om sy onkunde te verdoesel.
Kan mens letterkunde uit 'n klip tap?
2012-10-08 Helize van Vuuren het in haar resensie van The Cambridge History of South African Literature ’n moontlike leemte in dié boek raakgesien: wat van die belang van rotskuns? Hierop vra Waldemar Gouws: "Sal die Franse Akademie dit oorweeg om rotskuns op Franse bodem as letterkunde te herdefinieer? Sal Van Coller ‘n nuwe hoofstuk tot Perspektief en profiel oor Suid-Afrika se prentjiesberge inisieer? Sal dit polities korrek wees? Soos 'regstellende aksie'?"krygsvaarders beperk
2012-10-05 kan Mens, inderdaad, allie euwel, van oorlog uitwis,mos donners almal-van-almal-familia, ’n feit, beslis,
so tragies dan, ja, lat’t Mens yskoud, Gewete-loos,
zero-minus, voel, re welstand, van Naaste se kroos
